School sport
-
Jannas-sewesspelers beïndruk in Mauritius
School sportTwee rugbysplers van Jannas neem deel aan 'n internasionale Sewestoernooi in Mauritius en beïndruk.
-
-
Riebeeck se o.15’s is naaswenners van T20-reeks
School sportRiebeeck se o.15-krieketspan is as die naaswenners van die Gauteng-Wes T20-reeks aangewys nadat hulle teen Nories vasgeval het.
-
Wenners van 9/ 18 uur-aflosmarathon aangekondig
School sportDie Jannas/ EPR se 9/ 18 uur-marathon op Jannas se sportterrein was weereens 'n groot sukses.
-
Riebeeck-ruiter een van SA se Top 19
School sportGraad 12-leerder van Hoërskool Riebeeckrand aangewys as een van Suid-Afrika se Top 19 ruiters in die dresseerafdeling.
-
Riebeeckrand witwarm in boogskiet
School sportPrestasies laat dit hop vir talle boogskutters van Riebeeckrand.
-
Maritzie skop haar plek tot heel bo
School sportOntmoet die leerling van Laerskool Gerrit Maritz Primary wie die wêreldkampioen in haar gewigskategorie is.
-
Jannas-skopbokser maak naam vir homself
School sportJong skopbokser van Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) presteer tydens SA's.
-
-
Veelsydige sportster ook ‘n leier
School sportVeelsydige Jannas-leerling hou skool se naam hoog op sportgebied.
-
10 van Ram haal Gauteng-Wes krieketspan
School sportTien van Ram verteenwoordig die Gauteng-Wes krieketspan in hul verskeie ouderdomsgroepe.
-
Uitstaande krieketseisoen vir Rappies
School sportRappies-eerstespan hou skool se naam hoog in vanjaar se Wes-Randse krieketliga.











