School sport

  • Riebeeckrand hokkie beleef puik seisoen.

    News

    Hoërskool Riebeeckrand se o.15 hokkiespan maak opslae tydens hul liga semi-finaal.

  • Riebeeckrand lewer topklas skopbokser op

    News

    Benjamin Mills van Hoërskool Riebeeckrand staan sy man in die skopboks kryt.

  • Ram tweedes steeds onoorwonne

    News

    Laerskool Randfontein se rugbyspanne is weer vanjaar aan die brand en die tweede rugbyspan van Ram staan steeds onoorwonne.

  • Ramkriekies speel netbal by Riebeeckrand

    News

    Die kleuters van Ramkriekies geniet 'n dag van lekker netbal by Hoërskool Riebeeckrand.

  • Riebeeckrand hokkie blink uit

    News

    Hoërskool Riebeeckrand beleef vanjaar 'n puik hokkieseisoen en het met hul puik resultate na die semi-finaal van hul liga deurgedring.

  • Rierand hokkie oordonder Jannas

    News

    Hoërskool Riebeeckrand se hokkiespelers maak skoonskip tydens hul kragmeting teen Hoërskool Jan Viljoen.

  • RHS represents Randfontein in KZN

    News

    The school's netball and hockey teams came face to face with other teams from different schools across the country.

  • Rappies spog met D2 Netbalspeler

    News

    Laerskool Rapportryer is baie trots op Nicole Stewart wat onglangs in die o.13 D2-Netbalspan opgeneem is.

  • Jean blink uit by SA Jukskei Kampioenskappe

    News

    Plaaslike jukskei speler, Jean Nel, laat die skeie spat tydens die Suid-Afrikaanse Jukskeispan se toer na Namibië.

  • Riebeeckrand jukskeispelers verower nasionale klere

    News

    Twee van Hoërskool Riebeeckrand se jukskeisterre, Larisca Stoltz en Sandy Thwala, is onglangs in die Suid-Afrikaanse Jukskeispan opgeneem.

  • Jannas seunshokkie lyk belowend

    News

    Hoërskool Jan Viljoen se seunshokkiespelers is beslis vanjaar 'n krag om mee rekening te hou en bewys dit in elke…

  • Ferreiras blink uit by SA’s

    News

    Beide Lizerie en Ezra Ferreira van Hoërskool Riebeeckrand wys hul staal gedurende die Suid-Afrikaanse Skole en Klub Atletiek Kampioenskappe.

Back to top button