School sport

  • Ferreira’s maak geskiedenis

    News

    Dit is die eerste keer in Riebeeckrand se geskiedenis dat ‘n broer en suster saam die Suid-Afrikaanse Atletiekspan op skool-…

  • Rierand-hokkie oordonder Bekker

    News

    Ten spyte van nat en koue weer, wys Hoërskool Riebeeckrand se seunshokkiespelers hul staal teen Hoërskool Bekker.

  • Ram maak gereed vir rugbyseisoen

    News

    Die Ratels en hul afrigters sien daarna uit om ‘n groot sukses van die rugbyseisoen te maak.

  • Rierand lewer Gauteng atlete op

    News

    Twee van Hoërskool Riebeeckrand se top atlete is gekies vir die Gauteng Atletiekspan en sal binnekort aan die Suid-Afrikaanse Atletiek…

  • Riebeeckrand rugbyspelers maak skoonskip

    News

    Hoërskool Riebeeckrand se rugbyspelers maak skoonskip tydens hul vriendskaplike wedstryd teen HTS Carel de Wet.

  • Ram netbalspelers geniet hul kliniek

    News

    Ram se netbalspelers geniet hul netbalkliniek en leer ook sommer baie nuwe tegnieke tydens die geleentheid.

  • Lizerie haal SA Landloop span

    News

    Lizerie Ferreira van Hoërskool Riebeeckrand spog met 'n plek in die Suid-Afrikaanse Landloopspan.

  • Jannas leerling staan sterk by Midmar Mile

    News

    Asher van Niekerk van Hoërskool Jan Viljoen staan sterk tydens Suid-Afrika se grootste oopwater swemkompetisie.

  • Riebeeck bied top atletiekbyeenkoms aan

    News

    Vanjaar het dié byeenkoms op 25 Februarie by die Herman Immelman Stadion in Germiston plaasgevind.

  • Itumeleng speel Goue Leeus sewes

    News

    Itumeleng Mpete van Hoërskool Jan Viljoen is in die Goue Leeus Senior Sewes span opgeneem.

  • Rappies jukskei is tops

    News

    Laerskool Rapportryer spog met 'n suksesvolle jukskei seisoen en is trots op hul liga wenners.

  • Riebeeckrand se krieketspanne blink uit

    News

    Hoërskool Riebeeckrand se krieketspelers is vanjaar weer tops en beoog om die liga in hul guns te beklink.

Back to top button