CrimeLocal newsNewsUpdate

Rus in vrede Burger

Familie en vriende groet geliefde pa en seun, Burger Botes.

“Ek sal altyd lief wees vir jou en jou mis waarookal ek gaan.”

So het Ann Louise Botes tydens haar man – wie onlangs doodgeskiet is – se begrafnisdiens gesê .

Burger Botes  is Vrydag 20 Februarie omstreeks 11vm glo deur ‘n onwettige mynwerker doodgeskiet terwyl hy saam met ‘n kollega patrolliewerk by Gold 1 myn in Springs gedoen het.

‘n Begrafnisdiens was op Vrydag (27 Februarie) om 11vm in die Hervormde Gemeente Midpark in Helikon Park gehou. Die diens was deur Ds. Jasper van der Westhuizen waargeneem waarna hy by die Randfontein Begrafplaas in Greenhills begrawe is.

Ann Louise het verder in ‘n brief gesê: “Dankie dat jy so wonderlike man en pa was, maar meeste van alles dankie vir die feit dat jy my beste vriend was. Vir altyd lief vir jou.”

Die geliefdes wat agter gelaat is betreur sy afwesigheid op aarde maar in hulle harte weet hul dat hy nou deel vorm van God se Hemelse Mag.

Verwante artikel:

Jong pa aan diens doodgeskiet

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button