Local newsNewsSchools

Gerrit Maritz het Wêreldbeker-gees

Skool wys hul ondersteuning vir rugby se grootste skouspel.

Met die 2015 Rugby Wêreldbeker in Engeland lekker aan die gang wou Laerskool Gerrit Maritz graag hul ondersteuning vir rugby se grootste skouspel wys.

Volgens Petru Mienie van die skool het hulle dit toe gedgedink om ‘n musiekaand oor die toernooi aan te bied.

Die Graad R-groep het ‘n vertoning gehaad waarby hulle te oulik die verskillende rugbyspanne verteenwoordig het.”

Ongelukkig vir een van die deelnemers, Dwain Barnard (met ‘n Engeland-trui) is die Engelse die afgelope naweek uit die toernooi uitgeskakel na hul loesing van 33-13 teen die Aussies.

Die toernooi het amptelik op 18 September afgeskop en eers 30 Oktober tot ‘n einde kom. Die Bokke se volgende kragmeting is Woensdag 7 Oktober teen die Verenigde State van Amerika (VSA).

Waar is die Springbok-trui manne?

Op die foto is Dwain Barnard met die gasheerland (Engeland) se rugbytrui saam Jannes Delport (Nieu- Seeland), Willie Mienie (Australië) en Markus Ferreira (Frankryk).
Op die foto is Dwain Barnard met die gasheerland (Engeland) se rugbytrui saam Jannes Delport (Nieu- Seeland), Willie Mienie (Australië) en Markus Ferreira (Frankryk).

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button