NewsSchools

KYK: Rappies Pre-primêr oor die paashaas, Paasfees

Die Herald het by Rappies Pre-Primêr gaan kuier om hul mening oor die paashaas en Paasfees te hoor.

Met Paasfees wat nader hop, het die Herald by Rappies Pre-Primêr gaan kuier om te hoor wat die leerders te sê het oor die paashaas.

Die leerders het te oulik gelyk met hulle haasore en paaseiers toe hulle hul mening oor die paashaas en Paasfees gegee het.

Kyk hier:

 

Steyn du Plooy het vertel dat die paashaas baie vêr bly en dat Paasfees die dag is toe Jesus gekruisig is. Zanique Janse van Rensburg het gesê dat sy nog nie die paashaas gesien het nie, maar dat hy darem lekkers bring.

Volgens JJ Jordaan is Paasfees baie lekker en hy het al die paashaas in die bos gesien. Carli Minnie het vertel dat sy ook nog nie die paashaas gesien het nie maar sy dink hy’s oulik.

Li-Hann Nortjè hou van die paashaas omdat hy paaseiers bring.

Li-Hann Nortjè hou van die paashaas omdat hy paaseiers bring.
Carli Minnie dink die paashaas is oulik.
Zanique Janse van Rensburg het nog nie die paashaas gesien nie maar sy weet hy bring lekkers.
Zanique Janse van Rensburg het nog nie die paashaas gesien nie maar sy weet hy bring lekkers.
Steyn du Plooy het vertel dat die paashaas baie vêr bly en dat Paasfees die dag is toe Jesus gekruisig is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button