NewsSchools

Nege laerskoolhoofleiers nou trotse Riebeeckranders

Hoërskool Riebeeckrand verwelkom nege leerders wat in hulle onderskeie laerskole hoofleiers was.

Hoërskool Riebeeckrand spog met nege Graad 8-leerders wat in hulle onderskeie laerskole hoofleiers was.

Volgens Elzeri Wright, skoolwoordvoerder sien die skool baie daarna uit om die hoofleiers asook die ander Graad 8-leerders se leierskapvaardighede verder te vorm en te ontwikkel.

Die nege laerskoolhoofleiers is soos volg:

• Hanco van Staden – Hoofseun van Laerskool Randfontein
• Hluma Mapapu – Hoofseun van Laerskool Gerrit Maritz
• Cathlyn Pienaar – Hoofdogter van Hartzstraat Primary
• Lindiwe Mathonsi – Hoofdogter van Avanté Primary
• Taegan Fortuin – Onderhoofseun van Laerskool Randfontein
• Tshepiso Gumbo – Onderhoofseun van Avanté Primary
• Leané Nolan – Onderhoofdogter van Laerskool Randfontein
• Deoné Scheepers – Onderhoofdogter van Laerskool Randfontein
• Carien Barkhuizen – Onderhoofdogter van Laerskool Rapportryer

Hierdie nege laerskoolhoofleiers is nou trotse Riebeeckranders en ons sê vir hulle baie welkom by hulle nuwe tuiste,” het Elzeri vertel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button