NewsSchools

Ramkriekies hou Gogga-dag!

'Daar was allerhande goggas, en ons het nog nooit so 'n mooi klomp goggas bymekaar gesien nie' – Ramkriekies

Die kleuters van Ramkriekies Kleuterskool het te fraai gelyk toe hulle op Vrydag, 28 Mei soos goggas aangetrek het vir hul Gogga-dag.

Druan Kriek. Foto: Ingestuur.

Annalie Grobbelaar, ‘n onderwyser by die kleuterskool het vertel dat al die maats soos die oulikste goggas skool toe gekom het.

“Daar was allerhande goggas, en ons het nog nooit so ‘n mooi klomp goggas bymekaar gesien nie.”

Sy het vertel dat die kleuters die wonderlike dag vol pret en plesier baie geniet het.

Schalk Scheepers. Foto: Ingestuur.

“Dankie aan elke Ramkriekie-maat vir julle harte vol entoesiasme,” het Annalie gesê.

Juan-Pierre Marais. Foto: Ingestuur.
Sadé Vries en Amorey Garnett-Bennett. Foto: Ingestuur.
Tshepiso Ntokwe. Foto: Ingestuur.
Mikayla Mennigke. Foto: Ingestuur.
Andrè Maritz. Foto: Ingestuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button