NewsSchools

Melktandjies vier die maand van liefde!

Die kleuters van Melktandjies Kleuterskool het te fraai gelyk toe hulle Valentynsdag gevier het.

Liefde was in die lug toe Melktandjies Kleuterskool die dag van liefde gevier het.

Die kleuters wat te pragtig gelyk het in hul rooi en wit klere het op Vrydag, 11 Februarie ‘n fees gehad vir Valentynsdag met tafels vol lekkernye soos biltong, kolwyntjies en allerlei lekkers.

Almal het spesiaal moeite gedoen vir hul Valentynsvieringe.

Thatego Maponya en Jahziel Steyn is aangewys as die twee wat die beste geklee was volgens die Valentynstema.

Wian Munnik en Dianke Pretorius. Foto: Michelle Roodt.
Resegofaditswe Lawu en Monica Morebudi. Foto: Michelle Roodt.
Anthony Diesel. Foto: Michelle Roodt.
Keitumetse Kgotleng. Foto: Michelle Roodt.
Thatego Maponya en Jahziel Steyn is aangewys as die twee wat die beste geklee was volgens die Valentynstema. Foto: Michelle Roodt.
Motswedi Cira en Lisakhanya Moloantoa. Foto: Michelle Roodt.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button