Schools
Vier Riebeeckranders deur na finaal van toneelkompetisie
'Baie sterkte aan hierdie vier seuns, ons weet jul gaan die Rierand-naam hooghou!' – Skoolwoordvoerder.
Hoërskool Riebeeckrand spog met vier leerders wat aan die Nasionale Toneelkompetisie gaan deelneem.
Lees ook: REM announces its leaders for 2023

Skoolwoordvoerder Carina Collins het vertel dat hulle as skool baie geluk wil sê aan Gianni de Lange, Rick van den Berg, Junior Khumalo en Armand Martins wat op Maandag, 22 Mei in die finale rondte van die kompetisie gaan deelneem in Somerset-Wes onder die leiding van Leona Esterhuyse.
Lees ook: Rappies verf dorp rooi met liefde

“Baie sterkte aan hierdie vier seuns, ons weet jul gaan die Rierand-naam hooghou!”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



