Opinion

Nasionale Braaidag om die draai

Koop jou vleisie en drankie, nooi jou bure en braai.

Ons as Suid-Afrikaners vier op 24 September Erfennisdag en gebruik dié geleentheid om die braaivleisvure aan te steek.

Dit is amper tyd om te braai en daarom doen ek ‘n beroep op die gemeenskap om nie net te braai nie, maar te onthou waaroor Nasionale Braaidag gaan.

Ons as Suid-Afrikaners het ‘n baie ryk erfenis en om te braai is net een manier waardeur ons as ‘n gemeenskap kan saamstaan.

So koop jou vleisie en drankie, nooi jou bure en braai vir ons erfenis.

Dit maak nie saak wat jou ras of geloof is nie, ek glo dat ons almal saam kan staan en om ‘n braaivleisvuur ons ryk erfenis vier.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button