Opinion

Daar is nog goeie polisiemanne

Baie dankie vir al jou wyse woorde meneer.

Ek wil net graag die gemeenskap inlig dat daar wel nog goeie polisiemanne is.

Die persoon wat my klagte kom opvolg het, het werklik ‘n hart vir sy gemeenskap en leef baie naby aan Jesus. Baie dankie vir al jou wyse woorde meneer.

Ek wil graag elke liewe vrou wat in ‘n liefdelose en seer verhouding is bemoedig om daar uit te stap.

Veral as jy kinders het. As jy eers daar uit is, buite die situasie, besef jy hoe gelukkig jy eintlik moet wees!

Ons almal verdien dit. Elke tree is nie maklik nie maar dis moontlik.

Niks is vir God onmoontlik nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button