Opinion

Christenkerke se kontakbesonderhede vir hulp

Daar is tans nêrens kontakbesonderhede van kerke in Randfontein en omgewing nie

Desember is seker die moeilikste maand vir mense wat eensaam en verstote voel; vir oud of jonk wat sê mense het hulle vergeet of wat nie meer geliefdes het nie of wie se geliefdes vêr woon – dit wanneer ander feesvier.

Na aanleiding van die geestelike honger onder die soekende mense vir die Waarheid en Gees van God wat ‘n mens daagliks in Randfontein teëkom, het ek gewonder: is dit moontlik om ‘n kolom in die Herald beskikbaar te stel as ‘n gratis diens waar al die Christen-kerke hul kontakbesonderhede met hul dienstye weekliks vir die mense van Randfontein kan verskaf?

Daar is tans nêrens kontakbesonderhede van kerke in Randfontein en omgewing nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button