Opinion

So word diensfooitjies bereken

Fooi behoort 10 persent van jul totale ete se bedrag te wees.

Vergun my asseblief die geleentheid om namens my twee kleinkinders, wat by ‘n groot kettingrestaurant (Spur) kos bedien, die skrywe te rig.

Dit is vir die mense wat óf nie weet jul fooi behoort 10 persent van jul totale ete se bedrag te wees nie óf nie weet hoe om dit uit te werk nie.

As die totale bedrag meer as R100 is dan is jou fooi R10; byvoorbeeld: R1 241 is dan R124.

Asseblief mense die kinders is vir twaalf ure heen en weer vir jul gemak.

Dankie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button