Opinion
Bewys my verkeerd
Die belastingbetaler wat enigsins geloof of vertroue het in die spul gewetenlose en korrupte morone wat roem 'ons regeer hierdie pragland', is weer op sy of haar beurt 'n patetiese moroon.

Nee. Geensins nodig vir lang uitgerekte, vermoeiende en niksseggende redes of debattering nie.
Kort en kragtig: Die belastingbetaler wat enigsins geloof, vertroue en hoop het of ‘n liefde, passie, eer en respek koester vir die spul gewetenlose en korrupte morone wat roem ‘ons regeer hierdie pragland’, is weer op sy of haar beurt ‘n patetiese moroon.
Bewys my verkeerd – en ek vra mooi en nederig verskoning (Ha..Ha… said the clown)
Baie dankie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



