Opinion

Wat jy saai sal jy maai, hondedief

As jy enige gewete het, bring hulle asb terug.

Ek wil net vir die persoon of persone sê wat Donderdagaand, 12 Mei 2016, my twee pitbulle uit my erf in Glenharvie gesteel het – wat jy saai sal jy maai.

Saartjie, die teef, is ver dragtig, maar haar ketting is losgeknip. Blik!@#, die viermaande-oue reun, is te klein om uit te kom. Altwee is baie liefdevol en glad nie aggressief nie.

Ek weet nie wat jou plan met hulle is nie maar onthou, die wiel draai.

As jy enige gewete het, bring hulle asb terug. Hoe gaan jy voel as jou kinders gesteel word?

Intussen hoop ek hulle is versorg. Onthou, Iemand daarbo sien alles.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button