Opinion

Dankie Herald vir prag-berig – kankerlyer

Kankerlyer bedank die Herald vir prag-berig oor haar en haar gesin.

• Bernedette Guthrie, ‘n kankerlyer skryf:

Wie dit mag aangaan.

Vandag wil ek net baie dankie sê vir die pragtige berig in die Herald se uitgawe van 11 November oor my en my gesin.

Lees die berig hier.

Kanker is nie maklik nie, ons vat alles dag vir dag. En natuurlik bly ons op ons kneë, die Here gee elke gegewe daggie wat ons, ons oë oop maak ‘n wonderwerk.

Ons glo, bid en vertrou dat die Here my volkome sal genees in Sy tyd.

Groete

Guthrie-gesin

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button