Opinion
OPINIE: Grondonteiening sonder vergoeding: Ek sê nee maal 10 000!
Randfontein-inwoner gee sy opinie oor grondonteiening sonder vergoeding.
• Mathew Swanepoel skryf:
My persoonlike opinie oor grondonteiening sonder vergoeding is as volg …
Lees ook: Onteieningswetsontwerp oop vir kommentaar
Dit is heeltemal onredelik en absoluut sinnelose diefstal. Ek het, soos baie ander mense, my lewe lank bitter hard gewerk om te hê wat ek het en nou wil mense, wat te lui is om te werk, jou eiendom vat sonder om jou te vergoed.
Hulle (ANC en EFF) is heeltemal vertraag om eers daaraan te dink, want geen normale mens sal so iets doen nie.
Ek sê nee tienduised maal nee. Dit werk nie so nie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



