KENNISGEWING: Raadslid loods skoonmaakprojek
Raadslid vra dat die gemeenskap saamstaan en hul area skoon hou. Sy waarsku ook dat mense wat onwettig stort aangekla sal word.
• Sina Erasmus, ‘n raadslid skryf:
Ek het ‘n skoonmaakprojek geloods in Wyk 4 op die hoeke van Market, Van Deventer en Bothastrate in Randgate.
Lees ook: LETTER: Has the traffic department given up on policing our roads?
Ek kon nie meer die onnetheid van die area hanteer toe begin ek ‘n skoonmaakprojek.
Lees ook: LETTER: Let’s join hands and get the SPCA more wheels
Ek vra asb. dat die gemeenskap moet saamstaan sodat ons, ons area kan skoon en netjies hou en nie onwettigie storting doen nie. Ek gaan persoonlik die mense wat onwettig stort aankla.
Hiermee sê ek ook baie dankie aan Bennie Mostert van Wastboys vir hul onbaatsugtige bydrae wat hul gelewer het om die areas te help skoonmaak.



