Schools
-
SKOOL: Klein privaatskool ontvang wiskunde toekenning by Wits
GalleriesDie skool het onder die top-tien skole in die junior kategorie (graad 6 en 7) geëindig.
-
SKOOL: Laerskool Overkruin kweek jong Blou Bulle
GalleriesOns is trots op julle wat ons skool se naam hoog hou!
-
SCHOOL: Kasie rugby players in Blue Bulls team
GalleriesMbasa will participate in the Doom Gouws tournament during the June holiday, while Nolo will play in a Blue Bulls…
-
SCHOOL: HNCA Colour Walk 2018
GalleriesThe slightly cold weather that morning didn’t cool the enthusiasm.
-
SKOOL: Montie ingelsuit in Northerns span
GalleriesElzandie du Plessis van Hoërskool Montana is opgeneem in die 0/15 Northerns Hokkiespan.
-
SKOOL: 3 Overkruin-hokkiespanne kwalifiseer vir Noordvaal-toernooi
GalleriesDie toekoms lyk blink vir Overkruin se hokkietrots!
-
SKOOL: Drie slimkoppe in Gauteng-span
GalleriesHoërskool Montana sê baie geluk aan Jan-Michael Richter, Thinus de Beer en Jaedin Koning wat elk hul Gauteng-kleure individueel verwerf…
-
SKOOL: Laerskool Louis Leipoldt vier 70e verjaarsdag
GalleriesDie mikpunt was 70m se baadjies en 70 blikkieskos vir elk van die sewe graadgroepe.
-
SKOOL: Welwillendheidsprojek vir Sibiya
GalleriesOns graad 11-VLR het ’n welwillendheidsprojek, Sibaya Food Drive, tesame met Sutherland High School geloods. Sutherland het ons graad 11-hoofleiers,…
-
SKOOL: HS Centurion eerste span hokkiedogters is ligawenners!
GalleriesHoërskool Centurion is voorwaar opreg trots op hul eerste span hokkiedogters en hul besondere prestasie!
-
SKOOL: Laerskool Wierdapark skaak
GalleriesZandri Odendaal het die o.11-meisies afdeling gewen in die Gauteng Individuele Skaaktoernooi.
-
SKOOL: HS Eldoraigne: Blou Bulle provinsiale rugbyspelers
GalleriesBaie geluk aan die volgende seuns wat gekies is vir die spanne!











