Local newsMunicipalNewsUpdate

KykNET gesels met Rekord joernalis

KykNET praat met Rekord joernalis oor water probleme in Pretoria.

KykNET se Prontuit program het Woensdagaand met Rekord se Elaine Strauss gepraat oor die deurlopende water probleme wat Pretoria inwoners die laaste paar maande frustreer het.

Aanbieder Kabous Meiring het met Strauss gepraat oor wanneer die probleme begin het en wat  Tshwane Metro se terugvoer oor die probleem tot dusver was.

‘n Deel van die aand se program is op KykNET se Youtube kanaal gepubliseer.

Kyk:

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button