NASIONALE NUUS: Honderde verenig in gebed vir Annatjie Myburgh
Mense het gehuil en genoem dat Myburgh se verdwyning vir hulle baie kommerwekkend en tragies is.

Daar heers ‘n somber atmosfeer by Casterbridge waar honderde mense bymekaar gekom het om vir die vermiste me. Annatjie Myburgh te bid.
‘n Plaaslike prediker het die byeenkoms met gebed geopen waarna die mense groepies gevorm en verder gebid het.
Myburgh se gesin was ook daar. Mense het gehuil en genoem dat Myburgh se verdwyning vir hulle baie kommerwekkend en tragies is.
Lees meer op ons suster publikasie Lowvelder.
Lees ook:
Missing Annatjie Myburgh’s husband talks about ordeal
NASIONALE NUUS: Opvolg op gekaapte vrou: bidgroep gestig terwyl gemeenskap bly soek
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
