
’n Jong man van Belfast is oor die naweek dood nadat hy deur ’n groep mans, in wat blyk na ’n voorval van bendegeregtigheid te wees, in ’n doodloopstraat vasgekeer en met bottels, klippe en stokke geslaan is, berig Middelburg Observer.
Pierre Ettienne de Necker (24) is kort na sy aankoms Vrydagaand by die Belfast Hositaal breindood verklaar. Hy is die Saterdagmiddag net na 15:00 in die hospitaal dood verklaar.
Lees volle artikel hier: Middelburg Observer
For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:
For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram.
- We have exciting news! We’re offering a free alert to help you always be in the loop. Send an email with the word ‘Subscribe’ to breakingnews@rekord.co.za to receive your free daily breaking news update.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
