Daar was min trane en baie glimlaggies met die eerste skooldag vir graad 1’s by Laerskool Tygerpoort.
Vir elke graadeen en graad 1-ouer was dit ’n groot dag.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!


