NewsSchools

Laerskool Tygerpoort gaan vir goud

Die kompetisie word elke jaar net strawwer soos elke Tygie-atleet hul bes probeer.

Vinnige tye, hoë hoogtes, baie krag, lang afstande en natuurlik baie gees.

Dit is die jaarlikse resep vir die interhuisatletiekdag van Laerskool Tygerpoort.

Die kompetisie word elke jaar net strawwer soos elke Tygie-atleet hul bes probeer.

Die drie spanne die Rooikatte, Luiperds en Tiere het alles in hul vermoë gedoen om stof in mekaar se oë te skop, maar aan die einde was dit die Tiere wat met die Gees- en Puntebeker weggestap het.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button