Die Top 20-atlete: Marco Groenewald, Carlisa Jordaa, Hernus Marais, Andrew van Zyl
Dewald Allers, Ivan du Plessis, Marika Taljaard, Rigard van Rensburg, Izandri Jacobs, Divan Nel, Pieter Nel, Savannah Visser, Jayden Bester, Leah Booysen, Jasmen Pienaar, Liam Zietsman, Martiens Botha, Nicole Meyer, Wian Munnik en Marlu Taylor.
Laerskool Wonderboom is ongelooflik trots op hul Top 20-atlete wat Saterdag, 28 Januarie, aan ’n atletiekbyeenkoms by Ruimsig-stadion in Roodepoort deelgeneem het.
Laerskool Wonderboom het sewende uit 33 skole geëindig en is die tweede beste skool in Pretoria.
Savannah Visser het die trofee vir die beste worpe- en beste veldatleet vir die dag ontvang.
Die skool spreek hul dank uit aan Gerda Swartz en haar span wat altyd met soveel passie die atlete bystaan en motiveer.
Some of the drugs seized. Photo: Supplied
Sergeant Gregory Dodgen and Constable Schalk Rossouw arrested a drug dealer in Hatfield. Photo: Supplied
Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.
For free breaking and community news, visit Rekord’s websites: