Hoërskool Overkruin is al vir die afgelope drie jaar betrokke by die Nasionale Bloedskenkdiens.
Daar is jaarliks twee geleenthede waar leerders bloed kan skenk.
Alhoewel party se broeke gebewe het en ander weer met koekies en koeldrank omgekoop moes word, is 84 eenhede reeds vanjaar geskenk.
Deur broodnodige bloed te skenk kan verskeie lewens gered word, net weer ’n bewys van die Ovies se ondersteuning aan die gemeenskap.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
