CVO Pretoria-Noord het op 18 Februarie aan die atletiek streekskampioenskappe van CVO-skole deelgeneem en puik presteer.
Van die 11 atlete het vyf eerste plekke behaal.
Brandon Lemmer het die beste prestasie tydens die byeenkoms behaal.
Hy het die diskusrekord vir seuns o.13 met bykans ses meter verbeter.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
