GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Garsie rugby presteer op nasionale vlak

Campwill Willemse van Hoërskool Garsfontein is gekies vir die SA o.18 Rugby 7’s.

Campwill Willemse van Hoërskool Garsfontein is gekies vir die SA o.18 Rugby 7’s wat reeds deelgeneem het aan die Afrika-jeugspele in Algiers.

Hulle het goud gewen. Jurich Claassens, ook ’n leerder van Hoërskool Garsfontein is gekies vir die SA skole-span.

Jurich Claassens.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button