NewsSchool sportSchoolsSport

Laerskool Menlopark se sportman van die jaar

Matthew Seymore gr.6-leerling van Laerskool Menlopark het in drie sportsoorte naamlik atletiek, rugby en krieket uitgeblink vanjaar.

Matthew Seymore gr.6-leerling van Laerskool Menlopark het in drie sportsoorte naamlik atletiek, rugby en krieket uitgeblink vanjaar.

Seymore het aan die SA Verspringkompetisie deelgeneem en is as o.9 en o.10 Junior Victor Ludorum gekroon.

Op die rugbyveld is Seymore o.12-binnesenter en is verkies vir Blou Bul-span.

Hy volg in sy pa se voetspore. Sy pa het in sy jong dae ook vir die Titans krieketspan gespeel op professionele vlak.

Laerskool Menlopark verklaar Seymore as beste sportman van die jaar.

Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:

Rekord East
Rekord North
Rekord Centurion
Rekord Moot

For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button