NewsSchool sportSchoolsSport
Hoërskool Menlopark fietsryers ry goed
Elf fietsryers van Hoërskool Menlopark het by die Spur MTB finaal deelgeneem wat by Hoërskool Wagpos gehou is.

Elf fietsryers van Hoërskool Menlopark het by die Spur MTB finaal deelgeneem wat by Hoërskool Wagpos gehou is.
Karli Smalberger het ’n 10e plek op Interskole en 5e plek op inter-provinsiale vlak behaal. Christo Lombard het in beide 9e gekom.
Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.
For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:
Rekord East
Rekord North
Rekord Centurion
Rekord Moot
For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
