NewsSchool sportSchoolsSport
Goud vir Overkruin netbal leerling
Leerling kry goue medalje vir netbal.
Amoné Brits, ’n leerling van Hoërskool Overkruin was vroeër vanjaar verkies vir die Gauteng o.15-Delta-netbalspan en is ook aangewys as die kaptein van die span wat aan All Ages-toernooi deelgeneem het.
Die o.15-Delta-span het met ’n goue medalje weggestap vir 2019.
Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.
For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:
Rekord East
Rekord North
Rekord Centurion
Rekord Moot
For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
