Laerskool Wierdapark skool nuus vir die week
Laerskool Wierdapark se Bybelvasvra-span het onlangs aan die Nasionale kompetisie van Rapportryers vir Bybelvasvra deelgeneem.
Laerskool Wierdapark se Bybelvasvra-span het onlangs aan die Nasionale kompetisie van Rapportryers vir Bybelvasvra deelgeneem.
Die kompetisie het in Hartenbos plaasgevind.
Die Geelbekkies-koor het tydens hul eerste optrede aan die Eistedfodd ’n A++ toekenning ontvang. Tydens die Super 12-kompetisie slaag hulle Cum Laude en die ATKV verdien hulle ’n goue sertifikaat.
Die Geelbekkies het aan die Centurion-kunstefees deelgeneem en ’n A++ toekenning ontvang.
Die Geelbekkies bestaan uit graad 1, 2 en 3 koormaats.
Laerskool Wierdapark het onlangs aan die nasionale koorkompetisie Sing in Harmonie se formele afdeling deelgeneem en ’n derde plek verower.
Die koorgroep het ook die beste geestelike lied in Gauteng gesing.
Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.
For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:
Rekord East
Rekord North
Rekord Centurion
Rekord Moot
For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram
