Local newsNewsSchool sportSchoolsSport
Hoërskool Zwartkop fietsryer presteer internasionaal
Janjetich het vier goue medaljes, een silwer medalje en ’n vierde plek ingepalm.
Hoërskool Zwartkop-leerling Dian Janjetich (17) is ’n talentvolle fietsryer wat Suid-Afrika by die African Continental Track Championships in Kaïro, Egipte verteenwoordig het.
Janjetich het vier goue medaljes, een silwer medalje en ’n vierde plek ingepalm.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
