Zwartkop-landloopmeisies maak geskiedenis
Die seuns het algeheel vyfde geëindig.
Hoërskool Zwartkop se landlopers het onlangs aan die Noordvaal se finale landloopbyeenkoms deelgeneem waartydens hulle teen die beste spanne van Gauteng, Noordwes, Limpopo en Mpumalanga gekompeteer het.
ALSO READ: Zwartkop-toneelstuk by Atterbury Teater te sien
Die junior seunsspan eindig tweede en die junior meisies behaal ’n vierde plek. Op senior vlak eindig die meisies derde en die seuns behaal ’n negende plek.
Die meisies eindig algeheel derde in die toernooi. Dit is die eerste keer in die geskiedenis van die skool dat ’n span ’n medalje in hierdie kompetisie wen.
Die seuns het algeheel vyfde geëindig.
Do you have more information about the story?
Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.
For free breaking and community news, visit Rekord’s websites: Rekord East
For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram
