Local news

Willem en bakkie in Vaalrivier gekry

Willem Kruger (29) en sy bakkie is in die Vaalrivier gekry.

Willem het nege dae gelede verdwyn.

Privaat ondersoeker Mike Bolhuis het pas bevestig dat die bakkie, met Willem nog in die bakkie, om 10:45, deur die polisieduikers gekry is.
Die bakkie is net links van die Henbase lodge naby die laagwaterbruggie gekry.

“Ons wil op hierdie stadium net vra dat die familie se privaatheid gerespekteer word. Van my en my span se kant af, wil ons, ons innige simpatie en medelye uitspreek teenoor Willem se familie.”

Read original story: https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/news/2022/11/22/willem-en-bakkie-in-vaalrivier-gekry/

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerf: Rekord

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button