School sportSport

Hoër Tegniese Skool John Vorster Jukskei

Hoër Tegniese Skool John Vorster se o.16-A Jukskei-span het onlangs aan die Noordvaal Skole-kampioenskappe in Polokwane deelgeneem.

Hoër Tegniese Skool John Vorster se o.16-A Jukskei-span het onlangs aan die Noordvaal Skole-kampioenskappe in Polokwane deelgeneem.

Die span stap met die louere weg en wen met 47 punte. Die skool is vir die eerste keer in 22 jaar die toernooi-kampioene.

Ruben de Swardt was een van die uitblinkspelers en word met ’n goue medalje bekroon.

Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:

Rekord East
Rekord North
Rekord Centurion
Rekord Moot

For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button