Frikkie Meyer 2016 Interhoërkampioen
Hoërskool Frikkie Meyer is die 2016 Bosveld Interhoërkampioen. Die volgende skole was trofeewenners:

MOKOPANE – Hoërskool Frikkie Meyer is die 2016 Bosveld Interhoërkampioen… die Frikkies het Saterdag op Mookgophong die interhoërtrofee voor die neus van Hoërskool Piet Potgieter weggeraap.
Die totale punte was as volg:
Frikkie Meyer( 606), gevolg deur Piet Potgieter (581), Nylstroom (426), Ben Viljoen (395), Ellisras (390), Hans Strijdom (311) en Warmbad (284).
Die volgende skole was trofeewenners:
Dogters Aflos / Girls Relay
1. Piet Potgieter 27
2. Frikkie Meyer 20
3. Nylstroom 18
Seuns Aflos / Boys Relay
1. Piet Potgieter 30
2. Frikkie Meyer 23
3. Ellisras; Ben Viljoen en Nylstroom 15
Jnr Dogters / Girls
1. Piet Potgieter 129
2. Frikkie Meyer 111
3. Ben Viljoen 85
Snr Dogters / Girls
1. Piet Potgieter 178
2. Frikkie Meyer 166
3. Nylstroom 139
Jnr Seuns / Boys
1. Frikkie Meyer 119
2. Ellisras 111
3. Piet Potgieter 98
Snr Seuns / Boys
1. Frikkie Meyer 210
2. Piet Potgieter 176
3. Ellisras 131
Prestasiebeker / Performance trophy
1. Piet Potgieter 75%
2. Frikkie Meyer 70%
3. Hans Strijdom 69%
Hierby foto’s van die trofee-oorhandiging.















