GalleriesSchool sportSchools galleriesSport

[FOTO’S] Vriendelike kompetisie op Tommies se velde

Twee gemengde rugbyspanne van Hoër Tegniese Skool Tom Naudé het op Woensdag, 13 September, teen spanne van Hoërskool Hans Strijdom, te staan gekom.

POLOKWANE –  Dit het plaas gevind op Tom Naudé se velde. Die wedstryde is deur Tom Naudé gereël sodat hulle kan sien watter talent daar is vir volgende jaar se spanne.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button