Galleries
-
FOTO’S: Bulletjierugby en mini-netbalpret
Schools galleriesRugby en netbal spelers het Saterdag by Akademie Reformia aan die eerste Bulletjie Rugby en Mini-Netbal dag deelgeneem.
-
FOTO’S: Groot talent by jukskei opedag
Sports galleriesJukskeispelers van regoor die provinsie het Saterdag in Polokwane byeengekom vir ‘n paar vriendskaplike wedstryde tydens ‘n jukskei opedag.
-
FOTO’S: Kreatiewe kapsels by PLS
Schools galleriesPietersburg Laerskool se personeel en leerders het verlede Vrydag met snaakse en interessante kapsels skool toe gegaan as deel van…
-
FOTO’S: Limpopo rolbalfinale vir gemengde spanne
Sports galleriesRolbalspelers het die naweek in Polokwane aan die Limpopo Rolbal Gemengde Spanne se finale ronde deelgeneem.
-
FOTO’S: Reffies se Rooivinkfees ‘n musikale treffer
Schools galleriesInwoners het Saterdag ‘n heerlike blaaskans, en musiek van bekende kunstenaars geniet tydens Akademie Reformia se jaarlikse Rooivinkfees.
-
PHOTOS: Young padel players bring their A game
Sports galleriesSRE Padel hosted a Kids Americano padel tournament at Bendor Padel on Friday, with young players battling it out for…
-
FOTO’S: Motocrosspret vir aanhangers
Sports galleriesMotocrossaanhangers het die afgelope Sondag tussen son en stof spandeer gedurende die pretdag by Capricorn Racing Club.
-
FOTO’S: Ringbal begin met ligawedstryde
Sports galleriesParke Ringbalklub het Saterdag die eerste ringballigawedstryde van die seisoen by die Polokwane ringbalbane aangebied.
-
PHOTOS: Cappies teachers awarded for their excellence
Schools galleriesCapricorn High School made history last Wednesday by hosting its first teachers’ awards ceremony at the Park Inn by Radisson.
-
FOTO’S: Kleuters verander in sterre
Schools galleriesDie kleuters van Akademie Reformia se kleuterskool, Kleinbegin, het Donderdag soos bekende sterre aangetrek om die skoolkwartaal af te sluit.
-
FOTO’S: Barnyard-samesyn tot laataand by PHS
Schools galleriesPHS se leerders, ouers en personeel het Donderdag ‘n plaasstylkuieraand gehad om geld in te samel vir die gr.8’s se…
-
FOTO’S: Reffies sluit kwartaal prettig af
Schools galleriesOm die eerste skoolkwartaal op ‘n prettige wyse af te sluit het Akademie Reformia se leerders verlede week soos die…











