EntertainmentLifestyleLocal NewsNews

Ons Winter-skoonhede

Vhembe Herald kondig vandag met trots die wenners van ons Mnr. en Mej. Winter skoonheidskompetisie aan

Vhembe Herald kondig vandag met trots die wenners van ons Mnr. en Mej. Winter skoonheidskompetisie aan.

Die wenners is:

• Die maande tot vyf jaar – Angel Muvhango (11 maande);

• Ses tot 11 jaar – Johané van Eeden (8);

• Ses tot 11 jaar, seuns – Johann Nel (6);

• 12 tot 16 jaar – Michaela Gilfillan (12);

• 12 tot 16 jaar, seuns – Jareth Otto (12), en

• 17 tot 25 jaar – Monique Visagie (18)

Vhembe Herald bedank die volgende borge:

Hester Bekker van Satin Glow by Salon André, Lerato van La Jolie Femme, Zandrie van Tonder Fotografie, GM Fotografie, Geraldine Moller, Roman’s Pizza en C-Jay’s Haarsalon.

R390 is ingesamel vir Uitreik Louis Trichardt. deur hierdie projek.

Wenners sal individueel deur Vhembe Herald gekontak word.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button