EntertainmentLifestyleLocal NewsNews

Gemeente kuier saam in natuur

Die gemeentelede van die NG kerk Moedergemeente het onlangs buite die dorp in die veld kerk gehou

Die gemeentelede van die NG kerk Moedergemeente op Mokopane het onlangs buite die dorp in die veld kerk gehou.

Die bergkerk is ‘n jaarlikse instelling waar die gemeente na die erediens heerlik saam eet en kuier. Ds. Bernard Rademeyer het die diens gelei.

Daar is heerlik in die buitelug gekuier.
Daar is heerlik in die buitelug gekuier.
Ds. Bernard Rademeyer het die diens gelei.
Ds. Bernard Rademeyer het die diens gelei.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button