NewsSchools

Boemelaars drink uit blikbekers

Akademie Reformia het verlede Vrydag 'n boemelaarsdans vir die skool se ouers by Thatch Palace aangebied.

POLOKWANE – Akademie Reformia het verlede Vrydag ‘n boemelaarsdans vir die skool se ouers by Thatch Palace aangebied.

Die ouers het aangetrek soos boemelaars en het uit blikborde geëet en uit blikbekers gedrink.

“Dit was werklik ‘n lekker en unieke ervaring,” het Riekie Roets, een van die gaste, gesê.

Pieter en Riekie Roets geniet Akademie Reformia se boemerlaarsdans.
Pieter en Riekie Roets geniet Akademie Reformia se boemerlaarsdans.
Dirk en Danita Snyman werp hulle hart en siel in die boemelaar-tema.
Dirk en Danita Snyman werp hulle hart en siel in die boemelaar-tema.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button