NewsSchools

Heuwelkruin neem toer om die wêreld

Die einde van die jaar is 'n tyd vir konserte en revues. Ook by Curro Heuwelkruin is dit nie anders nie.

Die einde van die jaar is ‘n tyd vir konserte en revues. Ook by Curro Heuwelkruin is dit nie anders nie.

Lede van die hoërskool se revuegroep het verlede week (21 tot 25 Oktober) gaste vermaak by hul Revue getiteld Lirieke van die lewe/Lyrics of Life. Dié revue het ‘n storie vertel van Maggie (gespeel deur Carmen Jansen van Rensburg) wat na skool op ‘n oorsee se vakansie gegaan het om liefde te soek, net om terug te kom en te besef dat die liefde van haar lewe nog altyd onder haar neus was. Maggie en haar twee vriendinne, Bessie (gespeel deur Carla Koen) en Lali (gespeel deur Juan-Merié Venter) het in lande soos Hawaii, Texas en Rio getoer.

Die groep het liedjies gesing soos Mamma ek wil ‘n man hê, Leaving on a jetplane en On top of the world.

“Dit is werklik ‘n belewenis gewees om te sien. DIe groep het hulself goed van hul taak gekwyt,” het Mitchell Williams, een van die gaste, gesê.

Aiden Vermaak is Doppies in Heuwelkruin se revue op Woensdag, 23 Oktober.
Aiden Vermaak is Doppies in Heuwelkruin se revue op Woensdag, 23 Oktober.
Carmen Jansen van Rensburg is Maggie, 'n skoolverlater wat met vakansie gaan gedurende Heuwelkruin se revue op Woensdag, 23 Oktober.
Carmen Jansen van Rensburg is Maggie, ‘n skoolverlater wat met vakansie gaan gedurende Heuwelkruin se revue op Woensdag, 23 Oktober.
Devan Venter is Dirkie, die seun wat verlief is op Maggie tydens Heuwelkruin se revue op Woensdag, 23 Oktober.
Devan Venter is Dirkie, die seun wat verlief is op Maggie tydens Heuwelkruin se revue op Woensdag, 23 Oktober.
Devan Venter speel Dirkie en Aiden Vermaak speel Doppies gedurende Heuwelkruin se Revue op Woensdag, 23 Oktober.
Devan Venter speel Dirkie en Aiden Vermaak speel Doppies gedurende Heuwelkruin se Revue op Woensdag, 23 Oktober.
Zandré de Vos en Divan du Bruyn is "surfers" in Hawaii gedurende Heuwelkruin se Revue op Woensdag, 23 Oktober.
Zandré de Vos en Divan du Bruyn is “surfers” in Hawaii gedurende Heuwelkruin se Revue op Woensdag, 23 Oktober.
Divan du Bruyn in aksie op die verhoog gedurende Heuwelkruin se revue op Woensdag, 23 Oktober.
Divan du Bruyn in aksie op die verhoog gedurende Heuwelkruin se revue op Woensdag, 23 Oktober.
Carmen Jansen van Rensburg speel Maggy, 'n skoolverlater wat op vakansie gaan. Hier is sy saam met Elizma Swartz wat haar ma speel.
Carmen Jansen van Rensburg speel Maggy, ‘n skoolverlater wat op vakansie gaan. Hier is sy saam met Elizma Swartz wat haar ma speel.
Carmen Jansen van rensburg, Juan-Merié Venter en Carla Koen is drie vriendinne wat saam met vakansie gaan.
Carmen Jansen van rensburg, Juan-Merié Venter en Carla Koen is drie vriendinne wat saam met vakansie gaan.
Jani de Lange en Pieter Jansen in aksie tydens Heuwelkruin se revue op Woensdag, 23 Oktober.
Jani de Lange en Pieter Jansen in aksie tydens Heuwelkruin se revue op Woensdag, 23 Oktober.
Nicolette de Kock en Claudi van Niekerk is lugwaardinne op Kaptein Smooth, gespeel deur Stephan Bester, se vliegtuig gedurende HEuwelkruin se revue.
Nicolette de Kock en Claudi van Niekerk is lugwaardinne op Kaptein Smooth, gespeel deur Stephan Bester, se vliegtuig gedurende HEuwelkruin se revue.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button