Local NewsNewsUpdate

Polisie traag na hy sterf op motorfiets

Die onsensitiewe manier waarop 'n polisievrou na bewering opgetree het by die ongeluktoneel waar Wiam Page (18) dood is,word sterk afgekeur deur die polisie en publiek.

Die onsensitiewe manier waarop ‘n polisievrou na bewering opgetree het by die ongeluktoneel waar Wiam Page (18) dood is, word sterk afgekeur deur die polisie en publiek.

Volgens ooggetuies by die toneel in Gen. Viljoenstraat verlede Donderdag, het die polisie sowat ‘n uur en ‘n half geneem om na die toneel te kom nadat Page dood verklaar is.

Een ooggetuie, wat anoniem wil bly, vertel dat ‘n polisievrou uit ‘n bakkie geklim het by die toneel. “Terwyl sy uitgeklim het, het sy vir haar kollega gesê sy is nie baie lus vir die storie nie, en dat dit ‘n mors van haar tyd was.

Lees volledige berig in Review Weekend

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button