Local NewsNews

Kleuters vang gees

Die kleuters van Suikerbekkie Kleuterskool het die kleure van die WP of die Leeus aangetrek om te wys waar hulle lojaliteit lê

POLOKWANE – Saterdag het die Westelike Provinsie en die Goue Leeus mekaar die stryd aangesê op Nuweland in die Curriebeker-finaal.

Om gees te bou vir hierdie groot wedstryd, het die kleuters van Suikerbekkie Kleuterskool Vrydag die kleure van die WP of die Leeus aangetrek om te wys waar hulle lojaliteit lê.

WP het hierdie wedstryd 19-16 gewen.

Roelf de Beer en sy seun Andru is trotse WP ondersteuners.
Roelf de Beer en sy seun Andru is trotse WP ondersteuners.
Trotse WP-ondersteuners staan saam by Suikerbekkie Kleuterskool. Die kleuters van Suikerbekkie het óf in die blou en wit van die WP óf in die rooi van die Goue Leeus aangetrek Vrydag.
Trotse WP-ondersteuners staan saam by Suikerbekkie Kleuterskool. Die kleuters van Suikerbekkie het óf in die blou en wit van die WP óf in die rooi van die Goue Leeus aangetrek Vrydag.
Isobel Bresler, en haar seun Francois se lojaliteit lê by die WP.
Isobel Bresler, en haar seun Francois se lojaliteit lê by die WP.
Schalk en Laila Eagar pronk in rooi, want hulle is Goue Leeus ondersteuners.
Schalk en Laila Eagar pronk in rooi, want hulle is Goue Leeus ondersteuners.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button