EntertainmentLifestyleLocal NewsNews
VIDEO: Gypsie saai uit op YoYo Radio
n Ouma wie met haar bekkigheid woeker in die kuberruim is mos iets wat net gehoor móét word
POLOKWANE – ‘n Ouma wie met haar bekkigheid woeker in die kuberruim is mos iets wat net gehoor móét word.
Dié voorreg is deesdae luisteraars op die internetradiostasie, YoYo Radio, bestem as hulle na omroeper Gypsie, wie se regte naam Jacquelene Louwrens is, luister.
Haar naam is afgelei van “gypsy”, want haar swerwergees is in murg en been, verklap sy.
Lees meer oor Gypsie in môre se Review.
Platejoggie, Gypsie, saai uit op YoYo Radio elke Maandag en Dinsdag tussen 18:30 en 19:30.




