Bosveld NewsNewsSchools
HPP se hoofleiers aangewys tydens prestige Lourierfunksie
Hoërskool Piet Potgieter het Woensdagaand hulle prestige Lourierfunksie gehou waartydens die hoofleiers vir 2016 aangewys is en die top presteerders vereer is.
MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter het Woensdagaand hulle prestige Lourierfunksie gehou waartydens die hoofleiers vir 2016 aangewys is en die top presteerders vereer is.
Bosveld wens Marnus Uys (hoofseun), Gaby Nel (hoofmeisie), Lourens Kruger (onderhoofseun) en Monique de Sousa (onderhoofmeisie) geluk met hul verkiesing as hoofleiers.
Hou volgende week se uitgawe van die Bosveld Review dop vir spog foto’s en die leerders se puik prestasies.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





