Local NewsNews

[VIDEO] Die vleissnit vir 8ste ronde is…

Die spanne wat volgende week gaan deelneeem:

Gideon Botha van Limpopo Toyota maak die koevert oop om volgende week se vleissnit bekend te stel.

Die 8st ronde van die Limpopo Toyota Knights Braaikompetisie het Maandagaand by Ballantino’s plaasgevind. Die spanne wat hierdie week deelgeneem het was 4×4 Mega World (Martin Potgieter en Jan Pretorius), B’rakhah 4×4 (Dawid van Heerden en Charel Faurie), en Opposite Lock (Trevor Smit en Willie Cronjé).

 

[FOTO’S] Limpopo Toyota Knights Braaikompetisie 8st ronde

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button