Raak betrokke, help om misdaad te bekamp
Die Gemeenskap Polisiërings Forum (GPF) deon 'n beroep op die gemeenskap om betrokke te raak by die verskillend GPF-groepe in hulle woongebied, en help sodoende om misdaad te bekamp.
POLOKWANE – Die verskillende woonbuurte van die stad is opgedeel en verskillende area, die areas val onder GPF-groepe
Die stad is opgedeel in:
• Sektor 1. (Polokwane Besigheidsarea)
Die voorsitter vir die area is Naeem Sonpra, kontak hom per e-pos by mnsonpra@gmail.com.
• Sektor 2 ( Word in twee areas gedeel: Bendor en Sterpark)
Die voorsitter vir die area is Johan Retters, kontak hom by 072 116 9396.
• Sektor 3 (Peninapark en omgewing)
Die voorsitter vir die area is M. Ramoshaba, stuur vir hom ‘n e-pos na lefemtse@gmail.con.
• Sektor 4 (Fauna en Florapark en omgewing)
Die voorsitter is Rheinhard Meyer en hy kan gekontak word by 082 337 6809.
• Sektor 5 word ook in twee areas gedeel: Northern Upper Town (NUT) en Edwel.
Die voorsitter van die areas is Trevor van Niekerk, kontak hom by 082 355 4050.
• Sektor 6 (Plotte en plase) die sektor word in sewe blokke verdeel.
Die voorsitter vir die area is Ockert Fourie en hy kan gekontak word by 081 353 8573
• Ladanna se voorsitter is Johan Duvenhage en hy kan gekontak word by 072 656 5778
Inwoners wat nie seker is oor hoe hulle betrokke kan raak by die GPF nie kan vir Mariaan Coetzee ‘n e-pos stuur na cpfmariaan@gmail.com
Die GPF het ook ‘n webwerf waarop inligting beskikbaar is: www.c-p-f.co.za/polokwane-cpf



